Sun Microsystems

Sun Microsystems
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 24 Februarie 1982
Hoofkantoor Santa Clara, KaliforniëVerenigde State
Industrierekenaarstelsels
rekenaarsagteware
Produktebedieners, werkstasies, stoor, dienste
Werknemers38 600[1] (2006)
MoedermaatskappyOracle Corporation‎
Ontbind27 Februarie 2014
'n SunRay werkstasie.

Sun Microsystems was 'n rekenaarmaatskappy wat wêreldwyd sake gedoen het. Hulle hoofkantoor was in Santa Clara, Kalifornië, VSA geleë. Hulle was op 'n stadium een van die grootste rekenaarmaatskappye ter wêreld. In 2007 het Sun 33 900 werknemers gehad wat oor 170 lande werksaam was. Op 20 April 2009 het Sun Microsystems aangekondig dat hulle ingestem het dat Oracle hulle uitkoop.

Sun Microsystems het ook kantore in Suid-Afrika gehad, vanwaar ondersteuning gebied en opleiding verskaf is om mense in staat te stel om die maatskappy se produkte te kon gebruik.

  1. "Company Info" (in Engels). Sun Microsystems. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2007. Besoek op 4 Desember 2006.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search